HENTIES kwaliteit in die regte hoeveelheid
  • 13 Geure Vrugtesappe
  • Konsentrate, Stil en Gegeurde water nou ook beskikbaar
  • Nuwe Suiwel-sap reeks binnekort op die rakke!
Opvoedkundige uitstappies na die Henties fabriek
Ideaal vir skool/ tegnikon/ kollege groepe. Kom leer hoe word dit gedoen!
Kontak ons vir meer inligting.
Produkte

Henties JuiceVRUGTESAPPE
100% Appel | 100% Rooi druiwe |
100% Perske & Appelkoos | 100% Lemoen | 100% Vrugtekelkie | 100% Aarbei & Litchi | 100% Granadilla | 100% Mango |
100% Mango & Lemoen |
100% 7 Vrugte en Vitamiene | 20% Koejawel & Piesang |
20 % Koejawel | Pynappel & Wortel (Lite)
Eenhede: 350ml, 500ml, 1,5L, 2L, 3L en 4L

Henties WaterSTIL & GEGEURDE WATER
Stil | Suurlemoen | Swartbessie |
Perske & Appelkoos | Granadilla
Eenhede: 500ml


Henties ConcentratesKONSENTRAAT
Mango & Lemoen | Lemoen |
Koejawel | Ontbytpons
Eenhede: 1L


NUUT! Ons is tans besig met die ontwikkeling van nuwe produkte. Wees op die uitkyk vir Henties se Suiwel-sap reeks!

Gesondheid

Ons vrugtesappe het 'n raklewe van 3 maande. Die preserveermiddels is voedselgraad en word op elke ettiket gelys. Lees meer oor preserveermiddels hier.