HENTIES kwaliteit in die regte hoeveelheid
  • 13 Geure Vrugtesappe
  • Konsentrate, Stil en Gegeurde water nou ook beskikbaar
  • Nuwe Suiwel-sap reeks binnekort op die rakke!
Opvoedkundige uitstappies na die Henties fabriek
Ideaal vir skool/ tegnikon/ kollege groepe. Kom leer hoe word dit gedoen!
Kontak ons vir meer inligting.
Henties produkte naby jou

Henties voorsien gebottelde vrugtesap, watter en konsentrate aan Kettingwinkels, Restaurante, Hospitale, Skole, Gholf klubs, Kafees en nog meer. Tans het ons meer as 400 vertoon-yskaste in gebruik. Wil jy graag Henties produkte verkoop of versprei? Klik hier.

HentiesHIER KAN JY ONS PRODUKTE KOOP:
Wes-Kaap: Spar, OK, Engen, Shell
Gauteng: Pick & Pay
Nasionaal: Total

HentiesHENTIES IS OP JOU SOSIALE KALENDER!
Die afgelope paar jaar is Henties produkte te drinke by versekeie feeste en vakansie oorde ooral oor Suid-Afrika. Hierdie jaar het Henties 32 ton sap op die KKNK alleen verkoop!



Kyk uit vir ons by die volgende geleenthede:
KKNK, Oudtshoorn
Walvisfees, Hermanus
Rittelfees, Vredendal
Karoofees, Laingsburg
Gourmet Festival, Kaapstad
Hengelfees, Gourtizmond
Gariepfees, Kimberley
Bloemfontein Skou
Aardklop, Potchefstroom

Voeg jou naam by ons kliëntelys

Indien jy belangstel om 'n vertoon yskas te laat installeer, of om Henties Produkte te verkoop, vul asb die volgende vorm in en ons sal jou kontak met meer inligting.

Naam:
Van:
Besigheid/ Instansie:
E-pos Adres:
Tel:
Informasie: